youtube

Reader Catches

>

Freshwater Fishing

>

Bank Angling

Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines Stywe Lyne Tight Lines

Reader Catches for: September 2014

MONSTER-VARSWATERVISSE VAN DIE WRELD

Click to enlarge
Posted: Tuesday, 30th September 2014

DIE SIAMESE KARP
Die Siamese karp is die grootste van die karpfamilie. Die grootste eksemplaar wat ooit aangeteken is, was 3 m lank en het 660 lb (300 kg) geweeg. Hierdie spesie is een van die grootste varswatervisse ter wêreld.

Read More

Oewereienaars

Click to enlarge
Posted: Tuesday, 30th September 2014

DIE OEWEREIENAAR
Hoe meer aanvaarbaar jou oord is, hoe meer hengelaars sal jy lok. Hoe meer hengelaars, hoe groter jou inkomste. Dis so eenvoudig soos dit ...

Read More

ERDWURMS BLY N WENAAS

Click to enlarge
Posted: Tuesday, 30th September 2014

Erdwurms is sekerlik een van die algemeenste aassoorte wat deur varswaterhengelaars in Suid-Afrika gebruik word. Suid-Afrika het sowat 239 verskillende inheemse erdwurmspesies, waarvan 23 uitheems is. Erdwurms is uitstekende aas vir ’n verskeidenheid vissoorte, onder andere karp, geelvis, baber en verskillende kurperspesies.

Read More

ROEP VAN DIE EILAND

Click to enlarge
Posted: Tuesday, 30th September 2014

Waar sal ek begin? Ek wil graag hierdie avontuur met julle deel, want dit is te goed om so iets vir jouself te hou. My naam is Paul Rossouw. My oupa en ouma het ’n plaas gehuur by ’n apteker in Parys. Die plaas se naam was “Amper Klaar”. Die plaas was in die Koedoesfonteindistrik tussen die pragtige koppies geleë en natuurlik het die Vaalrivier daar verbygevloei. Ek het as seun soveel moontlik tyd langs die rivier deurgebringsaam met my langbeen-foksterriër Buks. Saam het ons die rivier vinnig leer ken...

Read More

Archive

(Click on a particular year or month to view the archived articles)

2014 August July

The Kingfisher Rapala Sensation High Performance Gear Solomons Fishing Super Cast Adrenalin XS Magzter