youtube

Latest News

News articles for: March 2014

Dameskampioenskappe - Varswater Oewerhengel - Bloemhof Dam

Click to enlarge
Posted: Thursday, 20th March 2014

Proteakleure vir die beste van die bestes-
Ná drie dae se moordende proewe by Bloemhofdam, is die 55 beste dameshengelaars gekies om dit vir ’n verdere twee dae uit te spook vir ’n plek in die Proteaspan. Artikel in Stywe Lyne April 2014 bl 22-25

Kyk gerus na 4 kort videos!

http://youtu.be/K0B8c7H_rxE

Ekstra fotos op ons Facebookblad:

CarpWorld leer kinders stap vir stap hengel by Juniorhengelkliniek

Click to enlarge
Posted: Monday, 17th March 2014

Die kinders se opgewondenheid was duidelik sigbaar met hulle aankoms by Dinokeng se hekke. Gewapen met ’n geel emmertjie vol “verrassings” in die hand, was hulle reg vir hul dag se hengel; nie eens die ongure weer kon hulle keer nie! Dit was Carp World se eerste hengelkliniek hierdie jaar vir kinders en ons het uitgesien daarna om die hengelsaadjie diep in hulle hartjies te plant. Lees meer in die April-uitgawe van STYWELYNE, bl. 84-85 — at Roodeplaat Dam.

Kyk gerus na 'n videoopname: http://youtu.be/cdVDRIzymjU

Ekstra foto's op ons Facebookblad:

Archive

(Click on a particular year or month to view the archived articles)

2014 February
2013 November October September July March February
2012 December November October September July
2010 February

The Kingfisher Mis's Angling & Scuba Rapala Sensation High Performance Gear Solomons Fishing Super Cast